Nuus24 het lesers gevra wat hulle dink is ware liefde. Een leser skryf... Ware liefde verstaan. Ware liefde vergewe. Ware liefde help ander op. Ware liefde gee erkenning. Ware liefde maak heel. Ware ...
Die opgewekte, voetstamp-lekker wysie en betekenisvolle lirieke van die sanger, Zander Swanepoel, se tweede enkelsnit – Pot se Deksel – gaan beslis binnekort ’n gunsteling wees op al wat ’n kuier en ...
Dit was al weer sulke tyd. Die rooigety van elke jaar wat ongelukkig niks met krewe uit te waai het nie (of dalk het dit). Skaars was Desember se Kersrooi iets van die verlede, of Februarie se rooi ...
Ek was lank gelede in ’n redenasie betrokke met iemand. Ons het nie baklei nie. Ons het net redeneer. Baklei is eintlik tog so sinneloos. Ek het gesê ek sal daarvan hou as ek weet die spesiale een in ...